|
African Skimmer at Roodekoppies Dam - July 2000 | |||||
| Club Benefits | About Birding | Contacts | Events | News | Birding Spots | HOME |
The African Skimmer is still present. It has been seen as recently as 14 August and has been present for about three years according to those in the know!
From Len Fish......19 July 2000
This is probably old hat to most of the Gauteng birders, but for the few who don't know--------On Sunday the 15 July the five of us, were given a Grandstand display by the (0nly?) African Skimmer at Roodekopjes (spelling?) Dam. ( Some 26/7k north of Britz, on the R511, signposted on the left side, at the Kameeldrift(?) turnoff.). To find the bird, turn right at the main Gate and proceed to the picnic spot, take a right hand shore walk, and you should find it flying over one of the inlets, (Hengelaars permitting)
From Leon Kay ......24 July 2000
Goeie dag aan al die voelkykers Twee ure Saterdagmiddag by
Roodekoppies dam gespandeer, het my met n mooi waarneming van
die Waterploeer beloon! Die voel is net n entjie anderkant die
piekniek area waar Len Fish dit verlede week gesien het, waargeneem.
Die Waterploeer het naby die oewer heen en weer gevlieg, terwyl
dit aanhoudend geroep het, en op n stadium selfs op die wal kom
sit het. Dit is die moeite werd om n uitstappie na hierdie dam
te onderneem, aangesien ek oor die 60 spesies in die twee ure
waargeneem het. Dit het onder andere n swerm Lelspreeus sowel
as n Grootmossie by die piekniekterrein ingesluit. Dit lyk of
die koue weer n ideale geleentheid bied om na die Waterploeer
te gaan soek, omrede daar nie n hengelaar in sig was nie. Die
Blouvisvanger, Watertrapper, Witrugnagreier en Visuile was ook
ongelukkig afwesig!!


| Club Benefits | About Birding | Contacts | Events | News | Birding Spots | HOME |
| Klub Voordele | Oor Voëlkyk | Komiteelede | Klubprogram | Nuus | Voëlkykplekke | TUIS |
| © BirdLife Northern Gauteng - a proud member of the BirdLife family. | ||||||